Hoop Radio - Pretoria

Ajouter cette radio à vos favoris

Music and Spiritual Food.

Ads by Google AdSense

Hoop Radio Info

Écouter

Obtenez Radio Widget!

5/5 basé sur 5 reviews. Noter cette station

Contactez-nous: admin@hoopradio.org

Mur

Invité

Invité

Charles Rudd se liedjie Waters waar rus is is een van my gunsteling Gospel treffers al die pad.

mai 26, 2013, 6:33 après-midi GMT

Invité

Invité

Daar is deesdae baie radio stasies wat op DSTV uitsaai. Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar hoekom sluit dit nie Hoop Radio in nie?

mars 27, 2013, 12:48 après-midi GMT

Invité

Invité

Kan Hoop radio asseblief op DSTV ook begin uitsaai? Daar is mense wat nie internet het nie en as julle op DSTV ook uitsaai dan kan selfs mense wat nie internet het nie na julle luister. Ek sit hier en luister aanlyn en al moet ek dit sê ek geniet die Gospel musiek wat julle tans speel.

mars 9, 2013, 10:09 matin GMT

Invité

Invité

Retief Burger se liedjies Die kruis staan steeds, Kom Jesus kom, Leeu van juda en wie is daar soos U is van die beste in die Afrikaanse Gospel musiek mark.

mars 9, 2013, 10:04 matin GMT

Invité

Invité

Janita Claassen se liedjie U is altyd daar is baie mooi.

mars 9, 2013, 10 matin GMT

Invité

Invité

Ek laik Uitverkoom en Ontkiem se musiek. Hulle is baie lekker Christen bands.

mars 9, 2013, 9:56 matin GMT

Invité

Invité

Indien u belang stel om meer inligting oor Kaapse Kansel te sien maak gerus 'n draai by www.kaapsekansel.co.za of in Engels by www.capepulpit.co.za.

mars 2, 2013, 7:07 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar weet iemand dalk hoe sake staan by Radio Kansel 657 AM se nuwe Christen radio stasie in die Wes-Kaap Kaapse Kansel 729 AM?

mars 2, 2013, 7:04 après-midi GMT

Invité

Invité

Gospel musiek beteken vir my baie as 'n Christen.

mars 2, 2013, 7:02 après-midi GMT

Invité

Invité

Onbeskaamd is 'n cool Gospel band.

fév. 23, 2013, 9:18 après-midi GMT

Critiques - Noter cette station:

Invité

I am voting for the best Christian radio programs on South-African radio all the way. I pray God's blessings for all the Christian radio stations in our country South-Africa.

Invité

There is no better music on earth than Gospel music. I like all the best local and international Gospel music on our Christian radio stations.

Invité

Hi I just want to say may God bless the Gospel music that you play on the radio. As a Christian listener of South-African radio I like Gospel music and Gospel music is one of my number one genres.

Invité

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Hoop Radio ryklik seën.

Invité

I enjoy the Gospel music programs on South-African radio. Hillsong United is one of my favorite Christian bands and as a Christian I just want to say Gospel music bless my soul.

Toutes les langues

Voir cette page en Anglais: Play Hoop Radio online

Ecouter en direct, en ligne. Playlist, tracklist et liste de chansons les plus jouées, a venir...

PC a besoin de Windows Media Player - Mac a besoin de Real Player en plus - Voyez les questions fréquentes pour plus d'information sur comment écouter en direct le radio streaming