Kanaal 7 - FM 102.6 - Katima Mulilo

Ajouter cette radio à vos favoris

Ads by Google AdSense

Kanaal 7 Info

Écouter

Obtenez Radio Widget!

5/5 basé sur 5 reviews. Noter cette station

26 Être à l'écoute
Chrétien Gospel Religieux FM 102.6 48Kbps Anglais

Mur

Invité

Invité

Ek geniet die Afrikaanse Gospel musiek baie. Dankie en God bless.

juin 28, 2013, 6:59 après-midi GMT

Invité

Invité

I am voting for 100% Gospel music.

juin 28, 2013, 8:17 matin GMT

Invité

Invité

Kanaal 7 kan nou ook op Streema.com gehoor word. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader dat Kanaal 7 nou ook op Streema.com aanlyn gehoor kan word.

avr. 30, 2013, 5:36 après-midi GMT

Invité

Invité

Baie dankie vir al die mooi Geestelike musiek wat julle speel.

avr. 6, 2013, 8:45 après-midi GMT

Invité

Invité

Weet iemand dalk hoekom Kanaal 7 nie op www.streema.com gehoor kan word nie?

avr. 1, 2013, 5:31 après-midi GMT

Invité

Invité

Does anyone know why is it not possible to listen to Kanaal 7 on www.streema.com?

mars 20, 2013, 3:59 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek het uitgevind dat Kaapse Kansel se webtuiste nou amptelik klaar is. Alle eer kom toe aan ons hemelse Vader vir al die wonderlike Christen radio stasies.

mars 17, 2013, 7:12 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek wil asseblief na Hanli Slabbert se liedjies Ek wil 'n lied sing en Skeppingsliefde luister.

mars 17, 2013, 7:09 après-midi GMT

Invité

Invité

Rina Hugo se liedjies Ek sing vir Hom, Sit hier naby Jesus, Herder van my hart, O rus in Jesus, Hy's die een, Kom tog gou en Heilig die Heer is baie mooi. Ek laik haar Gospel CD's.

mars 17, 2013, 7:06 après-midi GMT

Invité

Invité

Ontkiem en uitverkoop is lekker Christen rock bands. Ek laik hulle en ek geniet dit baie om na hulle musiek te luister.

mars 9, 2013, 10:28 matin GMT

Critiques - Noter cette station:

Invité

Ek hoop nie julle gee om as ek 'n voorstel maak nie, maar dit sal great wees as julle in Namibië 'n Afrikaanse Christen stasie wat net aanlyn uitsaai kan begin. Ons het hier in Suid-Afrika Christen radio stasies wat net aanlyn uitsaai, en as 'n Christen luisteraar voel ek dit sal wonderlik wees as daar in Namibië ook Christen radio stasies wat net aanlyn uitsaai kan begin uitsaai. Ek hoop dit gaan gebeur as dit die Here se wil is. Mag God julle daar by Kanaal 7 seën vanuit Suid-Afrika.

Invité

Hi ek wil net vanuit Suid-Afrika sê baie dankie vir 'n wonderlike Christen radio stasie. Mag julle nog baie lank uitsaai en may God bless from South-Africa.

Invité

Onbeskaamd is een van my gunsteling Christen bands. Ek het self al nu hulle opnames geluister en Stass een van die lede van Onbeskaamd se Liedjie Ek wil gereed wees is een van my gunsteling Gospel treffers van alle tye. So moet ons elke dag gereed wees vir die dag as Jesus ons kom haal.

Invité

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Kanaal 7 ryklik seën.

Invité

Hi ek geniet julle Gospel musiek baie. Ek is van Suid-Afrika afkomstig en ek luister soms na julle aanlyn. Ek hoop Kanaal 7 gaan nog een van die dae op DSTV uitsaai.

Toutes les langues

Voir cette page en Anglais: Play Kanaal 7 online

Ecouter en direct, en ligne. Playlist, tracklist et liste de chansons les plus jouées, a venir...

PC a besoin de Windows Media Player - Mac a besoin de Real Player en plus - Voyez les questions fréquentes pour plus d'information sur comment écouter en direct le radio streaming