Radio Gamkaland - FM 87.6 - Cape Town

Ajouter cette radio à vos favoris

Radio Gamkaland

Ads by Google AdSense

Radio Gamkaland Info

Écouter

Obtenez Radio Widget!

5/5 basé sur 1 revues. Noter cette station

123 Être à l'écoute
Africaine Folk Gospel FM 87.6 40Kbps Afrikaans

Mur

Invité

Invité

hallo now this is my kind of music. so rustig en diep. jy mag maar hoor. van jou geheime bewonderaar ini suid kaap lekke aand verder David

mars 30, 2014, 5:04 après-midi GMT

haneline.makampies.1

Haneline Makampies

halo ek wil net vir apostel makampies en sy vrou baie gluk se met hul 20 jaar huweliks herdenking,van hulle 2 dogters hilda en haneline makampies

mars 21, 2014, 1:26 après-midi GMT

Invité

Invité

Kan julle asseblief vir John Legend-all of me speel.luister gereeld via live streaming na al die programme.welgedaan, almal die omroepers.

fév. 27, 2014, 10:39 matin GMT

Invité

Invité

Gospel Music is lekker

nov. 23, 2013, 4:41 après-midi GMT

Invité

Invité

leka saki d

nov. 9, 2013, 2:54 après-midi GMT

Invité

Invité

Gospel songs?

nov. 4, 2013, 1:47 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek is mal oor Retief Burger se song Leeu van Juda

sep. 15, 2013, 4:16 après-midi GMT

Invité

Invité

Asseblief speel vir ons Ek sal nie bang wees nie van Joe Niemand?

mai 17, 2013, 12:06 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek het 'n tydjie gelede op 'n ander Afrikaanse radio stasie se Gospel musiek programme 'n liedjie genaamd Van die krip tot die kruis van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene gehoor. Kan julle asseblief vir ons Van die krip tot die kruis op Radio Gamkaland ook speel? Van die krip tot die kruis i Glenmore s 'n baie mooi liedjie en ook een van my gunsteling treffers van alle tye.

mai 15, 2013, 5:03 après-midi GMT

Invité

Invité

Three 63 is a cool Gospel rock band.

mai 15, 2013, 2:45 après-midi GMT

Critiques - Noter cette station:

Invité

Ek wil asseblief meer gereeld van Retief Burger, Leon Goosen, Annalise Wiid, Danie Botha, Rina Hugo, Janita Claassen, Juanita du Plessiss, Ronell Erasmus, Ron Belcher, Wanda de Kock, Oscar Ehernsperger, Jannie du Toit, Cathy Viljoen, Piet Smit, Willie Joubert, Min Shaw, Ontkiem, Onbeskaamd, Uitverkoop, Mervis van der Merwe, Leon Fereira, Raymond Cilliers, Jan de Wet, Clemens Mans, Freddie Wessels, Innervision, Jannie Pelser, Hanli Slabbert, Prophet, Louis Brittz, Romanz, Nadine Blom, Vian Vos, Adriaan, Melanie Steenkamp, Lisbé Visser, Johan Verceuel, Freda Francis, Cornell Driessen, Cor Uys, Reana Nell, Randall Wickomb, Manuel Escorcio, Willie Botha, Elkan Butler, Du preez Stoltz, Clemmens Mans, Duislig, en sommer nog baie meer van die Afrikaanse Gospel musiek speel? Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars wat ek genoem het se musiek seën my siel as 'n Gospel musiek luisteraar van Afrikaanse radio. Mag God al die Gospel musiek wat op Radio Gamkaland gespeel word ryklik seën.

Toutes les langues

Voir cette page en Anglais: Play Radio Gamkaland online

Ecouter en direct, en ligne. Playlist, tracklist et liste de chansons les plus jouées, a venir...

PC a besoin de Windows Media Player - Mac a besoin de Real Player en plus - Voyez les questions fréquentes pour plus d'information sur comment écouter en direct le radio streaming