Radio Helderberg - FM 93.6 - Helderberg

Ajouter cette radio à vos favoris

Ads by Google AdSense

Radio Helderberg Info

Écouter

Obtenez Radio Widget!

5/5 basé sur 2 reviews. Noter cette station

100 Être à l'écoute
Nouveaux Débat FM 93.6 0Kbps Anglais

Mur

Invité

Invité

Asseblief speel meer van die Gospel band Duislig se musiek?

mars 12, 2014, 11:18 matin GMT

Invité

Invité

Golden Run/Ride - Villiersdorp 15 Maart 2014 3 Bergfietsroetes, 3 stap/drafroetes Pragtige uitsig en roetes Kontak Mariana 082 929 5283

mars 12, 2014, 9:58 matin GMT

AntoinetteB

AntoinetteB

POTJIEKOS- EN KERSMARKDAG 23 November 2013 Heerlike potjiekos en kersmarkdag by Hoërskool Monument Park Kraaifontein vanf 8:00 tot 15.00 die 23ste November 2013. Verskeie stalletjies en smul lekker potjiekos beskikbaar, toegang R5. Indien u belangstel in 'n kersmark stalletjie R100 of potjiekos- Glenmore kompetisie R100 per inskrywing. Kontak gerus ons organiseerder. Juffrou BE Swart by 400m@webmail.co.za of die skool self. 021 987-1630 Asseblief mense kom ondersteun ons skool.

oct. 22, 2013, 7:53 matin GMT

Invité

Invité

Gospel music is an inspiration.

sep. 28, 2013, 12:09 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek hoop nie julle gee om nie, maar ek wil 'n voorstel maak dat die elektriesiteits bulletins soos op TV op die radio ook uitgesaai word. Soos hulle elke aand op TV sê alleenlik met u samewerking kan ons die elektrisiteitverbruik beheer. Baie dankie vir julle tyd. Die Here seën julle.

août 23, 2013, 8:51 après-midi GMT

Invité

Invité

Kan julle asseblief vir ons Leon Goosen se Gospel liedjie op Pampoen se weisie onder die naam Vrot Pampoen op Radio Helderberg speel?

juin 10, 2013, 5:59 après-midi GMT

Invité

Invité

Hillsong United is 'n baie lekker band.

juin 10, 2013, 5:56 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek wil asseblief na Janita Claassen se liedjies My Danklied en Hy is wonderbaar luister. Kan julle asseblief probeer om hierdie liedjies iewers op julle speellys in te pas?

avr. 14, 2013, 12:20 après-midi GMT

Invité

Invité

Wanda de Kock se liedjie U laat my leef is een van die beste liedjies in die Afrikaanse musiek mark.

avr. 6, 2013, 8:59 après-midi GMT

Invité

Invité

Leon Goosen se musiek het 'n baie lekker beat. Ek laik sy liedjies Aan die voete van Jesus, Ek begin al meer lyk soos Jesus, My Pappa Vader, Love, Jy kan wen, Jesus I love you only, Ek wil dans voor die Here, God se beloftes, Lewe Jesus in jou, Ek gaan lewe, Dors vir die lewende Water, As dit stil i Glenmore s, Kyk na my hande en Ek staan op vir Jesus.

avr. 6, 2013, 8:57 après-midi GMT

Critiques - Noter cette station:

Invité

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Radio Helderberg ryklik seën.

Invité

Ek is mal oor Gospel & Aanbiddings musiek, ja ek laik die Suid-Afrikaanse sowel as internationale Gospel musiek. As 'n kind van die Here is dit my hartsbegeerte dat daar genoeg Gospel musiek op alle Afrikaanse radio stasies gespeel moet word.

Auditeurs récents

Toutes les langues

Voir cette page en Anglais: Play Radio Helderberg online

Ecouter en direct, en ligne. Playlist, tracklist et liste de chansons les plus jouées, a venir...

PC a besoin de Windows Media Player - Mac a besoin de Real Player en plus - Voyez les questions fréquentes pour plus d'information sur comment écouter en direct le radio streaming