Radio Rippel - FM 90.5 - Pretoria

Ajouter cette radio à vos favoris

Ads by Google AdSense

Radio Rippel Info

Écouter

Obtenez Radio Widget!

5/5 basé sur 3 reviews. Noter cette station

15 Être à l'écoute
Folk Gospel Variété FM 90.5 0Kbps Afrikaans

Mur

Invité

Invité

Is dit waar wat ek gehoor het dat Rippel se naam na Groot FM toe verander het? Ek het gister uitgevind dat daar nou 'n nuwe radio stasie In Pretoria onder die naam Groot FM ook op die sender 90.5 FM uitsaai.

sep. 18, 2013, 10:47 matin GMT

Invité

Invité

Ek laik die Afrikaanse Gospel musiek al die pad.

août 16, 2013, 11:39 matin GMT

Invité

Invité

Gospel musiek is baie lekker om na te luister.

juil. 29, 2013, 2:30 après-midi GMT

Invité

Invité

Franna Cillie se program op Maamdagoggende word baie gemis.

juil. 25, 2013, 5:17 matin GMT

Invité

Invité

I am voting for Christian music.

juil. 14, 2013, 6:58 après-midi GMT

Invité

Invité

Gospel music is one of my number one genres of music.

mai 19, 2013, 12:56 après-midi GMT

Invité

Invité

Kan julle asseblief vir ons Oral is my God van Carli Lessing speel?

mai 5, 2013, 5:28 après-midi GMT

Invité

Invité

Ek het al op 'n ander Afrikaanse radio stasie 'n liedjie van 'n Gospel kunstenaar met die naam Marlene genaamd Van die krip tot die kruis gehoor. Van die krip tot die kruis is een van my gunsteling Gospel liedjies van alle tye. Kan julle asseblief Van die krip tot die kruis op Radio Rippel ook op ju Glenmore lle gereelde speellys plaas?

mai 4, 2013, 9:24 après-midi GMT

Invité

Invité

Kan julle asseblief vir ons Vlieg hoog, Altyd daar, Wees lig en Suid-Afrika draai terug van Juanita du Plessiss speel??

avr. 21, 2013, 12:45 après-midi GMT

Invité

Invité

Duislig is 'n baie lekker Gospel band.

avr. 21, 2013, 12:41 après-midi GMT

Critiques - Noter cette station:

Invité

Ek is mal oor die Gospel musiek in die Afrikaanse musiek mark en ek luister graag na Leon Goosen, Willie Joubert, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Rouchelle Liedeman, Danie Botha, Jan de Wet, Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Jannie Pelser, Cathy Viljoen, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Prophet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Anneli van Rooyen, Du preez Stoltz, Annalise Wiid, Vertikaal, Ontkiem, Franna Benadé, Juanita Du Plessis, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Jars of Clay, Don Moen, Joyous Celebration, Vian Vos, Bluehouse, Innervision, Three 63, Plus One, Jannnie Pelser, Leon Fereira, Raymond Cilliers en veel meer Gospel musiek. Elkeen van hierdie Gospel kunstenaars se musiek is baie mooi en ek as 'n Christen geniet dit om daarna te luister veral as ek dit aanlyn kan luister op stasies wat nie in my area FM opvangs het nie. Mag die Here Radio Rippel 90.5 FM ryklik seën.

Invité

Danie Botha se liedjie Die liefde van die Here is een van my gunsteling Gospel treffers. Ek is mal oor Danie Botha se musiek.

Invité

Ek is mal oor Gospel musiek. Ja veral Afrikaanse Gospel musiek. Ek is een van die Here se kinders en as 'n kind van die Here moet ek egter sê dat Gospel musiek my nommer een keuse van musiek is.

Toutes les langues

Voir cette page en Anglais: Play Radio Rippel online

Ecouter en direct, en ligne. Playlist, tracklist et liste de chansons les plus jouées, a venir...

PC a besoin de Windows Media Player - Mac a besoin de Real Player en plus - Voyez les questions fréquentes pour plus d'information sur comment écouter en direct le radio streaming