Radio Sonder Grense - Johannesburg

Ajouter cette radio à vos favoris

Ads by Google AdSense

Radio Sonder Grense Info

Écouter

Obtenez Radio Widget!

5/5 basé sur 8 reviews. Noter cette station

72 Être à l'écoute
Classique Gospel Public Web 31Kbps Afrikaans

Mur

Invité

Invité

Hi ek wil net sê ek mis Dis Gospel op Sondae middae soos dit aanvanklik was. Ek het gister middag na 5 ingeskakel om te hoor of julle nog steeds al die Gospel musiek speel wat ek wil luister. Daar het 'n hele paar wonderlike Gospel songs op julle nuwe program Sondag middag op RSG gespeel. Baie danki Glenmore e vir die wonderlike Geestelike musiek. Ek hoop julle gaan op die nuwe program Sondae middae van half twee tot 6PM vir ons net Geestelike musiek speel soos toe julle nog Dis Gospel in sy vorige vormaat aangebied het. God bless Radio Sonder grense and the best Christian and Gospel music.

avr. 7, 2014, 8:46 après-midi GMT

Invité

Invité

Hi RSG baie dankie vir vanmiddag se verlengde Dis Gospel. Ek geniet die Gospel musiek en wens julle kan dit meer gereeld doen. Mag die Here die verlengde Dis Gospel uitsending ryklik seën.

déc. 8, 2013, 2:57 après-midi GMT

Invité

Invité

Mense die Bokke het baie goed gedoen gisteraand.

nov. 10, 2013, 1:30 après-midi GMT

Invité

Invité

There are many Christians who wants to listen to Gospel songs.

nov. 8, 2013, 5:31 après-midi GMT

Invité

Invité

Hi RSG Baie dankie dat julle Vrot Pampoen vanmiddag op Dis Gospel gespeel het. Dit was great gewees om Leon Goosen se liedjie op Dis Gospel te hoor. Asseblief speel Vrot Pampoen weer op julle program? God bless.

nov. 3, 2013, 3:23 après-midi GMT

Invité

Invité

Gospel songs is the best genre of music on S.A. Radio.

oct. 10, 2013, 11:48 matin GMT

Invité

Invité

Asseblief speel weer die liedjie van Joe Niemand wat nou speel? Dit is 'n great Gospel song.

sep. 15, 2013, 3:38 après-midi GMT

Invité

Invité

Baie dankie dat julle Ek wil jubel van Willie Joubert en Hemelse vreugde by Jesus van Rina Hugo vanmiddag op Dis Gospel gespeel het. Dit is twee van my heel gunsteling Gospel treffers.

sep. 15, 2013, 3:36 après-midi GMT

Invité

Invité

Nou hoop ek die Bafana Bafana gaan ook vanmiddag wen. Ek staan agter beide die Suid Afrikaanse rugby en die Suid Afrikaanse sokker.

sep. 7, 2013, 12:53 après-midi GMT

Invité

Invité

Die Bokke het baie mooi gespeel vanoggend. Well done!!!!!!!

sep. 7, 2013, 12:51 après-midi GMT

Critiques - Noter cette station:

Invité

Eleison is 'n baie lekker Afrikaanse Gospel band. Hulle liedjie Sy hart brand is een van my gunsteling Gospel treffers van alle tye. Kan julle asseblief vir ons Sy hart brand op RSG se gereelde speellys plaas?

Invité

Du preez Stoltz is een van my gunsteling Gospel kunstenaars. Al sy musiek verdien een van die beste plekke op die Suid-Afrikaanse TOP 50.

Invité

Ek ondersteun nie net die rugby en die krieket nie, maar ook die Suid-Afrikaanse sokker. Ek is 'n Bafana Bafana & Kaizer Chiefs ondersteuner al die pad. Kan RSG asseblief vir ons meer gereeld sokker wedstryde uitsaai wanneer die Suid-Afrikaanse sokker spanne teen mekaar speel?

Invité

Hi ek wil net sê baie dankie vir RSG se sport uitsendings. Ek geniet dit om na die Afrikaanse rugby kommentaar te luister as ek in die kar ry en ek kan nie die rugby op TV kyk nie. As julle nie omgee nie wil ek vra kan julle asseblief as julle krieket uitsaai julle krieket oorskakelings so bietjie langer maak? Ons wil graag meer voledige uitsendings van die krieket in Afrikaans hoor.

Invité

Hi ek wil net sê mag God al die Gospel musiek programme op Suid-Afrikaanse radio ryklik seën. RSG se Gospel musiek program Sondae middae is een van die bestes en sal altyd een van die beste Gospel musiek programme bly. Ek ondersteun die Gospel, Lofprysing & Aanbiddings musiek al die pad.

Invité

Danie Botha en Leon Goosen is van my gunsteling Gospel kunstenaars. Ek luister net die Gospel musiek programme op RSG en nou en dan sport as ek in die kar ry. Ek is 'n aanhanger van Afrikaanse Gospel musiek en ek is mal oor Rina Hugo, Janita Claassen, Jannie du Toit, Maneul Escorcio, Lisbé Visser, Wanda de Kock, Willie Joubert, Piet Smit, Freda Francis, Ron Belcher, Ronell Erasmus, Hanli Slabbert, Oscar Ehrensperger, Cathy Viljoen, Jan de Wet, Prophet, Duislig, Vertikaal, Vian Vos, Annalise Wiid, Min Shaw, Jannie Pelser, Innervision, Three 63, Franna Benadé, Melanie Steenkamp, Hillsong United, Plus One Retief Burger, Die Jubilatim sangers, en nog meer Gospel musiek. Retief Burger se liedjies Die kruis staan steeds, Kom Jesus kom en Leeu van Juda is van my gunsteling Gospel treffers van alle tye.

Invité

Ons wil elke dag Gospel musiek op RSG hoor. Moet asseblief nie die Gospel musiek net vir sondae bere nie.

Invité

Hi weereens ek geniet RSG se Gospel musiek program Sondae middae. Die Gospel musiek wat RSG op Sondae middae speel is vir my as een van God se kinders pitkos vir die siel en topklas gehaalte. Alle Suid-Afrikaanse radio kan gerus vir ons meer Gospel musiek gee en so word die Here se naam verheerlik deur die musiek wat gespeel word. Dit is my wens vir Suid-Afrikaanse radio dat alle musiek wat gespeel word musiek moet wees wat tot eer van die Here is.

Toutes les langues

Voir cette page en Anglais: Play Radio Sonder Grense online

Ecouter en direct, en ligne. Playlist, tracklist et liste de chansons les plus jouées, a venir...

PC a besoin de Windows Media Player - Mac a besoin de Real Player en plus - Voyez les questions fréquentes pour plus d'information sur comment écouter en direct le radio streaming