Wil net sê ek hou duim vas dat Gateway Radio ook 'n GOTV audio kanaal gaan kry as dit die Here se wil vir Gateway Radio is.
3 janvier 2025 20:30 GMT
Invité
Mag Gateway Radio ook 'n Openview audio kanaal kry as dit ons Hemelse Vader se wil is vir Gateway Radio.
26 mars 2023 20:10 GMT
Invité
Ek is baie bly om te sien dat Gateway Radio se aanlyn speler vandag uiteindelik op die streema webblad ook uiteindelik in werking is. Prys God vir hierdie deurbraak. Gateway Radio is 'n baie lekker Christen radio stasie.
26 janvier 2017 12:08 GMT
Invité
Gateway Radio se klankstroom is ook nou uiteindelik in werking. Ek het nou net ingeskakel en al moet ek dit nou sê ek is baie bly om Gateway Radio uiteindelik aanlyn te kan luister. Al die eer kom toe aan God ons hemelse vader vir hierdie deurbraak. Hou aan met die mooi Gospel musiek en alles van die beste.
17 octobre 2016 13:12 GMT
Invité
Goeie nuus luisteraars ek het nou net gesien die skakel na Gateway Radio se aanlyn speler is in werking. Al wat ek nog voor duim vas hou is Gateway Radio se klankstroom. Ek het die aanlyn speler nou net getoets en net die klank kom nog nie deur nie. Al moet ek dit nou sê ek hou duim vas dat ons Gateway Radio sommer in hierdie week wat kom al aanlyn kan luister. Mag Gateway Radio van krag tot krag gaan met die live streaming en hou aan om die worord van God te verkondig.
15 octobre 2016 17:35 GMT
Invité
Ek hou dus duim vas dat die kinkels sommer gou gou uitgesorteer gaan word, en dat julle live streaming dan ook sommer in 2016 sal begin as die Here wil. Laat weet ons asseblief as Gateway Radio se live streaming reg is? en God bless.
19 août 2016 19:41 GMT
Invité
Hi julle ek is Philip Beneke van 89.6 Gateway Radio Nuus, baie dankie vir die mooi bemoedigende boodskappe, en ja ons sal een van die dae begin met die stroming van die stasie, nog net so 1 of 2 kinkels wat uitgestryk moet word.
Groete.
18 août 2016 17:45 GMT
Invité
Ek het gelees Gateway Radio gaan een van die dae uiteindelik aanlyn geluister kan word. Al moet ek dit nou sê ek kan nie wag om Gateway Radio uiteindelik aanlyn te luister nie. Alles van die beste met julle live streaming en God seën vanuit Gauteng.
14 août 2016 13:18 GMT
Invité
Baie SA radio stasies het deesdae DSTV audio kanale. Dit sluit in al die SABC radio stasies sowel as sommige plaaslike radio stasies. Ek wil net as 'n Christen luisteraar van SA radio vir Gateway Radio sê ek hou duim vas vir julle dat julle ook binnekort 'n DSTV audio kanaal gaan kry. Ons het Christen radio stasies soos julle nodig op die DSTV audio kanale om te help om die Woord van God sodoende deur die hele land te verkondig.
23 décembre 2015 17:42 GMT
Invité
Hi ek wil net sê ek hou duim vas dat Gateway Radio een van die dae op die lug gaan wees. Baie dankie vir Christen radio stasies wat die Woord van God
help verkondig.
11 mai 2014 18:58 GMT
Il semble que le stream ne fonctionne pas.
Malheureusement, il est hors de notre portée. Est-ce que vous préférez:
Laissez-nous votre e-mail, nous vous ferons savoir lorsque la radio fonctionne à nouveau
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.