Invité
Ek wil asseblief meer Afrikaanse Gospel musiek hoor? As 'n groot aanhanger van Afrikaanse Gospel musiek is ek mal oor die musiek van kunstenaars soos Danie Botha, Leon Goosen, C Kruis, Ontkiem, Uitverkoop, Onbeskaamd, Hanli Slabbert, Wanda de Kock, Cathy Viljoen, Rina Hugo, Janita Claassen, Manuel Escorcio, Jan de Wet, Prophet, Ronell Erasmus, Jannie Pelser, Ron Belcher, Dewald Gouws, Piet Smit, Willie Joubert, Lisbé Visser,
Jannie du Toit, Oscar Ehrensperger, Annalise Wiid, Vertikaal, Clemens Mans, Elkan Butler, Die Teelepeltjies se Gospel album, Eleison, Cor Uys, Leon Ferreira, Juanita du Plessiss se Gospel albums, Hillsong, Three 63, Plus One, Min Shaw, Freddie Wessels, Freda Francis, Jars of Clay, Jesus Culture, Steven Curtis Chapman, Retief Burger, Louis Brittz, Melanie Steenkamp, Raymond Cilliers, Peter Coffee and friends, Avalon, Jump 5 en veel meer Christelike bands. Elkeen van hierdie Christen bands verdien van die beste plekke op Kalahari Stereo se speellys al die pad. God bless.
10 octobre 2015 14:38 GMT