Invité
Ek is mal oor Afrikaanse Gospel, Lof en Aanbiddings musiek. As 'n Christen wat lief is vir die Here voel ek baie vrede in my hart wanneer ek na Gospel musiek luister of wanneer ek Gospel musiek op die radio hoor speel omdat ek as 'n Christen weet Gospel musiek is wat die Here wil hê ek moet elke dag luister en nie net op Sondae nie. Die Here seën al die Gospel, Lof en Aanbiddings musiek programme op die radio
juil. 3, 2013, 7:23 après-midi GMT