Aller au contenu principal
Streema
Logo de Treffers Radio

Treffers Radio - Wolmaransstad

Uit die diepte van ons hart

5.0· 7 avis
Wolmaransstad, North West Province, South Africa
5.0· 7 avis

À propos de Treffers Radio

Young professional Internet radio station , Keeping you entertain with the best music 24/7.

Fréquence

Online only

Langue

Afrikaans

Avis des auditeurs

5.0
7 avis
5
7
4
0
3
0
2
0
1
0
Anonymous2 mai 2023

Asseblief kan Treffers Radio ook op Sondae kerk oor die radio uitsaai gedurende die oggende vanaf 9 uur en in die aand vanaf 6 uur?

Anonymous2 mai 2023

Asb kan julle meer Christelike Radio programme soos Dr J Vernon McGee se Thru the Bible, Dr Johan van Schalkwyk se Die Bybel vir vandag en Jim Daly en John Fuller se Focus on the family op Treffers Radio uitsaai?

Anonymous27 déc. 2016

Asseblief speel vir ons Die kruis staan steeds, Wie is daar soos U, Leeu van juda en Al wat ek begeer van Retief Burger?

Anonymous24 juil. 2016

Ek is 'n groot aanhanger van Hillsong musiek. Asseblief speel vir ons meer van Hillsong op Treffers Radio?

Anonymous14 juil. 2016

Kan julle asseblief vir ons meer Danny Antill opnames speel op Treffers Radio? Danny Antill se musiek is voorwaar baie mooi Christelike klavier instrumentale musiek. Ek wil asseblief meer Danny Antill musiek hoor? Baie dankie en God bless.

Anonymous26 juin 2016

Hi ek wil vra of Treffers Radio asseblief vir ons meer musiek van die Arikaanse Gospel kunstenaars Leon Goosen, Willie Joubert, Danie Botha, Jan de Wet, Piet Smit, Louis Brittz, Hanli Slabbert, Lisbé Visser, Wanda de Kock en Oscar Ehrensperger sal speel? Baie dankie en God seën julle.

Anonymous27 mai 2016

Hi daar ek het op Treffers Radio se webtuiste probeer sien op watter tye julle Gospel musiek programme op Sondae is maar kon nie sien op watter tye Gospel gespeel word nie. Ek is 'n baie groot aanhanger van Afrikaanse en Engelse Gospel musiek, en wil baie graag meer Gospel Treffers op Treffers Radio hoor. Hou aan met julle Gospel programme op Sondae en as die Here wil ander dae van die week ook en God bless.

Dans d'autres langues

Simple Radio app icon

Simple Radio, notre app gratuite pour iOS et Android.

Continuez à écouter vos stations préférées partout et à tout moment.