
Worcester FM - FM 89.2 - Worcester
Die beste uit die 80's, 90's en nou
Direct
Worcester FM
À propos de Worcester FM
Écoutez Worcester FM 89.2 FM en direct en ligne. La station de radio 00s en Afrikaans de Worcester, diffusant depuis Worcester, Western Cape, South Africa. Diffusez Worcester FM gratuitement sur Streema — sans inscription.
Fréquence
89.2 FM
Langue
Afrikaans
Avis des auditeurs
Goeie more blackie wil jy nie weer daardie gedeelte deel wat jy gister oggend ook gedeel het niie van 70x7 groot asb din meer mense moet dit hoor en dan ook sommer 70X7 speel dit is so waar en het my diep geraak
Ek wil net vir Worcester FM baie dankie sê vir die mooi Gospel musiek wat julle gespeel het op hierdie wonderlike Sondag oggend. Wil julle dit nie asseblief oorweeg om Worcester FM se Gospel musiek program 'n uur of twee te verleng nie? Mag Worcester FM se Gospel musiek program van krag tot krag gaan en hou aan om die goeie nuus van Jesus Christus te verkondig.
Ek hoop nie Worcester FM gee om dat ek vra nie, maar kan julle asseblief 'n program skudule add? Ek het julle gister vir die eerste keer op die internet ontdek en wil baie graag sien op watter tye daar Gospel musiek programme op Worcester FM is asook op watter tyd van die dag en week julle programme uitgesaai word? Ek is baie lief vir Afrikaanse asook internasionale Christelike musiek en Christelike programme op Suid-Afrikaanse radio. God seën Worcester FM vanuit Gauteng.
Dans d'autres langues
- Voir cette page en anglais : Listen to Worcester FM online
- Voir cette page en espagnol : Escuchar Worcester FM en vivo
- Voir cette page en portugais : Reproduzir Worcester FM ao vivo
- Voir cette page en allemand : Worcester FM online hören