
Kavango Stereo - Windhoek
We will Knock Your Socks Off
Radio temporairement indisponible
Cette station ne fonctionne pas pour le moment. Veuillez réessayer plus tard.
À propos de Kavango Stereo
Kavango Stereo ..n Unieke stasie soos die naamKavango Stereo speel "Outoppie" musiek, lekker "Oldies", Boeremusiek, Afrikaans wat lekker op die oor kom groei, en soms sommer net lekker jolige musiek om u dag korter en veel aangenamer te maak.
Fréquence
Online only
Langue
Afrikaans
Avis des auditeurs
Is there going to be Christian, Gospel and Praise and Worship music programs on Sundays on Kavango Stereo?
Kan julle asseblief Leon Goosen se Gospel weergawes van One last kiss, My Only, Achy Breaky Heart en Ag man dis lekker by Jesus speel?
Asseblief kan julle ook meer Christelike Rock en Christelike jeug musiek speel op Middag en Remoerig?
Mag Kavango Stereo ook nog GOTV en Starsat audio kanale kry as dit die wil van God ons Hemelse Vader vir Kavango Stereo is.
Groot asseblief kan julle vir ons meer musiek van die Christelike Rock band Parachute band speel op Kavango Stereo? Wil baie graag meer van hulle Christelike Rock musiek hoor. Hulle is 'n baie goeie Christelike band.
Please can Kavango Stereo play for us more Instrumental Christian, Gospel and instrumental Praise and Worship music?
Asseblief kan julle meer CityAlight musiek op Kavango Stereo speel? CityAlight is 'n baie awesome Christen band en ek wil baie graag meer van hulle musiek hoor.
Mag Kavango Stereo ook selfs 'n FM radio stasie word as dit die wil van God ons Hemelse Vader vir Kavango Stereo is.
Ek hoop ook dat Kavango Stereo Openview en DSTV audio kanale gaan kry as dit die Here se wil vir Kavango Stereo is.
Wil net vir Kavango Stereo sê ek hou duim vas vir julle dat julle binnekort weer gaan uitsaai as dit die Here se wil is. Ons het stasies soos julle nodig om die Woord van God deur middel van die internet te help verkondig deur middel van Christelike radio programme en Christelike musiek. God seën Kavango Stereo.
Plus de radios à Windhoek
Dans d'autres langues
- Voir cette page en anglais : Listen to Kavango Stereo online
- Voir cette page en espagnol : Escuchar Kavango Stereo en vivo
- Voir cette page en portugais : Reproduzir Kavango Stereo ao vivo
- Voir cette page en allemand : Kavango Stereo online hören







