Asseblief kan julle weer daardie mooi weergawe van Hoe groot is ons God van Juanita du Plessiss speel wat julle vroër vanaand op OFM gespeel het?
5 octobre 2025 19:58 GMT
Invité
Asseblief kan julle weer daardie liedjies wat julle gespeel het Opreg van Candire en God believes in you van Jill Phillips speel wat julle vanaand op OFM gespeel het?
5 octobre 2025 18:43 GMT
Invité
Asseblief kan OFM Leon Goosen se Gospel weergawes van One Last Kiss, My Only en Achy Breaky Heart speel?
21 janvier 2025 19:10 GMT
Invité
Speel asseblief vir ons Jesus min my salig lot, Ek is nie 'n stap soldaatjie nie keurspel van die Klipwerf Boere Orkes?
8 janvier 2025 19:06 GMT
Invité
Kan julle asseblief ook Hannes Schoeman se weergawe van Hoe groot is U speel? Wil baie graag sy weergawe van Hoe groot is U hoor.
7 janvier 2025 19:38 GMT
Invité
Asseblief kan julle weer die Gospel musiek programme wat op OFM was in die dae toe julle nog Radio Oranje was terug bring?
6 janvier 2025 20:45 GMT
Invité
May God give the blessing for more Christian and Gospel hits on OFM's Top 100 of 2024? Christian and Gospel music deserve the number 1 spot on OFM's Top 100 of 2024 all the way.
20 décembre 2024 12:15 GMT
Invité
Please can you play Hannes Schoeman's Gospel boeremusiek version of Amazing Grace? Would like to hear more Hannes Schoeman Gospel Boeremusiek on OFM.
13 décembre 2024 11:07 GMT
Invité
Groot asseblief kan OFM die oggend oordenking deur Ds Johann Els met nog 'n halfuur verleng? Dit is altyd lekker om na sy boodskappe te luister.
5 décembre 2024 23:01 GMT
Invité
Can you please play more Christian, Gospel and Praise and Worship music on OFM each day of the week?
5 décembre 2024 22:55 GMT
Il semble que le stream ne fonctionne pas.
Malheureusement, il est hors de notre portée. Est-ce que vous préférez:
Laissez-nous votre e-mail, nous vous ferons savoir lorsque la radio fonctionne à nouveau
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.