
Radio Kuber Kontrei - Pretoria
Jou Hart. My Taal. Ons Stem!
Direct
Radio Kuber Kontrei
À propos de Radio Kuber Kontrei
Skep 'n digitale tuiste waar ons Afrikaans en die Christelike geloof beskerm, bevorder en bemark na ongeveer 10 miljoen Afrikaanse taalgebruikers reg oor die wêreld. Behou en bevorder die waardes, kultuur en erfenis voortvloeiend uit bogenoemde taal en geloof, vir almal wat hulle daarmee identifisee…
Fréquence
Online only
Langue
Afrikaans
Avis des auditeurs
Ek wil net sê ek geniet die aanbiddings musiek program so op die Donderdagaand. Asseblief speel vir ons Willie Joubert se weergawe van Agnus Dei? Hou so aan met die aanbiddings musiek en God seën julle program.
Die Danie Botha liedjie wat nou net gespeel het Lei my is waarlik 'n baie mooi liedjie. Asseblief speel vir ons meer Christelike musiek op die Saterdag aand program? Dankie en God bless.
Ek het pas ingeskakel op Radio Kuber Kontrei, en wil net vir julle sê julle maak my dag op hierdie Sondag met die mooi Christelike musiek wat julle speel. Hou aan met die mooi Gospel songs en God seën julle.
Plus de radios à Pretoria
Dans d'autres langues
- Voir cette page en anglais : Listen to Radio Kuber Kontrei online
- Voir cette page en espagnol : Escuchar Radio Kuber Kontrei en vivo
- Voir cette page en portugais : Reproduzir Radio Kuber Kontrei ao vivo
- Voir cette page en allemand : Radio Kuber Kontrei online hören







